Logo de YouVersion
Icono de búsqueda

MATTEUS 5:29-30

MATTEUS 5:29-30 AFR83

“As jou regteroog jou laat struikel, haal hom uit en gooi hom van jou af weg; want dit is vir jou beter dat net een van jou ledemate verlore gaan as dat jou hele liggaam in die hel gegooi word. Of as jou regterhand jou laat struikel, kap hom af en gooi hom van jou af weg; want dit is vir jou beter dat net een van jou ledemate verlore gaan as dat jou hele liggaam in die hel beland.”

Lee MATTEUS 5

Planes de lectura y devocionales gratis relacionados con MATTEUS 5:29-30