Skip to content
Bible App logo

Content Partner

The Word for the World Bible Translators

No content available in English (UK)

About The Word for the World Bible Translators

The Word for the World se unieke benadering om God se Woord aan die plaaslike kerk te voorsien, is om dit deur die plaaslike kerk te doen. Ons glo Bybelvertaling behoort ’n inheemse beweging te wees, besit en gedryf deur die taalgroep self en ondersteun deur die liggaam van Christus. The Word for the World reageer op die roepstem vir Bybelvertaling op drie maniere: Belegging in gemeenskappe en mense Voorsien en toerus met Bybelvertaal-opleiding Bou infrastruktuur vir volhoubaarheid.