1 SAMUEL 30:7
1 SAMUEL 30:7 AFR83
Dawid het vir die priester Abjatar seun van Agimelek gesê: “Bring tog vir my die skouerkleed nader.” Abjatar het die skouerkleed vir Dawid nader gebring.