Saul is dood, want hy was ontrou aan die Here. Hy het nie gedoen wat die Here gesê het nie en hy het ’n dooie se gees geraadpleeg in plaas van om by die Here raad te vra. Daarom het die Here hom laat doodgaan en die koningskap na Dawid, Isai se seun, laat oorgaan.
Read 1 Kronieke 10
Share
Compare all versions: 1 Kronieke 10:13-14
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos