1
Psalms 96:4
Die Boodskap
Die Here is baie groot, en daarom moet ons Hom met ons mooiste woorde grootmaak. Hy is groter as enige ander god.
Compare
Explore Psalms 96:4
2
Psalms 96:2
Laat ons oor ons groot en wonderlike Here sing! Laat ons nooit ophou om te vertel hoe Hy ons uit ons nood gered het nie.
Explore Psalms 96:2
3
Psalms 96:1
Kom ons sing vir die Here ’n nuwe lied wat spesiaal net vir Hom geskryf is. Laat almal op hierdie wêreld kom saamsing.
Explore Psalms 96:1
4
Psalms 96:3
Moenie stilbly nie. Vertel vir al die volke op aarde hoe sterk die Here is en wat Hy alles kan doen.
Explore Psalms 96:3
5
Psalms 96:9
Kom na Hom toe en bring vir Hom ’n offer wat Hom gelukkig sal maak. As Hy in sy grootheid aan jou verskyn, kniel en erken Hom vir wie Hy regtig is. Elke mens moet besef hoe klein hy is in vergelyking met die grootheid van ons Here.
Explore Psalms 96:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos