1
Jesaja 26:3
Die Boodskap
U, Here, gee u vrede en voorspoed vir dié wat op U vertrou en volhard in die geloof.
Compare
Explore Jesaja 26:3
2
Jesaja 26:4
Vertrou altyd op die Here, want Hy sal ons beskerm.
Explore Jesaja 26:4
3
Jesaja 26:9
Selfs in die nag verlang ek na U. Ek kan nie wag vir die môre om te kom nie. As die wêreld na U luister, leer hulle wat regverdigheid beteken.
Explore Jesaja 26:9
4
Jesaja 26:12
Ons is ryk, Here, maar alles wat ons bereik het, is as gevolg van wat U vir ons gedoen het.
Explore Jesaja 26:12
5
Jesaja 26:8
Here, ons sal U volg en ons hoop in U stel. Om U te loof en prys is ons diepste hartsverlange.
Explore Jesaja 26:8
6
Jesaja 26:7
Vir ’n gelowige mens is die pad nie moeilik nie, want U maak dit vir hom gelyk.
Explore Jesaja 26:7
7
Jesaja 26:5
Hy het dié wat vol van hulleself is, verneder en hulle stad se mure met die grond gelyk gemaak.
Explore Jesaja 26:5
8
Jesaja 26:2
Maak die hekke wyd oop sodat die volk wat verlos is, kan inkom en dié wat getrou gebly het aan die Here, mag deurstap.
Explore Jesaja 26:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos