1
1 Kronieke 4:10
Die Boodskap
Jabes het in ’n gebed met Israel se God gepraat: “Seën my tog, maak my grondgebied groter, hou u hand oor my en hou onheil van my af weg, sodat geen hartseer my tref nie.” God het vir hom gegee wat hy gevra het.
Compare
Explore 1 Kronieke 4:10
2
1 Kronieke 4:9
Jabes was belangriker as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem omdat sy geboorte so pynlik was.
Explore 1 Kronieke 4:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos