1
Psalms 146:5
Bybel vir almal
Dit gaan goed met mense vir wie die God van Jakob help, mense wat glo dat hulle God die Here hulle sal help.
Compare
Explore Psalms 146:5
2
Psalms 146:3
Julle moenie dink dat belangrike mense julle kan help nie, mense kan julle nie help nie.
Explore Psalms 146:3
3
Psalms 146:7-8
Die Here doen reg aan mense wanneer ander mense hulle verdruk. Hy gee kos vir honger mense, Hy maak gevangenes vry. Die Here laat blinde mense sien, die Here tel mense op wat nie meer kan staan nie, die Here is lief vir mense wat reg doen.
Explore Psalms 146:7-8
4
Psalms 146:6
Die Here het die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is. Die Here bly altyd dieselfde.
Explore Psalms 146:6
5
Psalms 146:9
Die Here beskerm vreemdelinge, Hy help weeskinders en weduwees om makliker te kan lewe, maar Hy laat mense swaarkry wat verkeerd lewe.
Explore Psalms 146:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos