1
PSALMS 26:2-3
Nuwe Lewende Vertaling
Toets my, HERE, en ondervra my. Ondersoek my motiewe en my toegeneentheid. Want ek is gedurig bewus van u liefde; ek het volgens u waarheid gelewe.
Compare
Explore PSALMS 26:2-3
2
PSALMS 26:1
Laat aan my reg geskied, HERE, want ek was opreg in my doen en late. Ek het op die HERE vertrou sonder om te twyfel.
Explore PSALMS 26:1
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos