1
PSALMS 10:17-18
Nuwe Lewende Vertaling
HERE, U hoor die smeking van die hulpeloses. U sal hulle gerusstel en hulle gebede verhoor. U spreek reg oor wese en verdruktes sodat mense hulle nie meer verskrik nie.
Compare
Explore PSALMS 10:17-18
2
PSALMS 10:14
Maar U sien die moeilikheid en leed wat hulle veroorsaak, ja, U, U sien dit raak en tree teen hulle op. Die hulpeloses vertrou op U, die beskermer van die weeskind.
Explore PSALMS 10:14
3
PSALMS 10:1
HERE, waarom staan U so ver weg? Hoekom verberg U Uself in tye van nood?
Explore PSALMS 10:1
4
PSALMS 10:12
Staan op, HERE! Tree op teen die goddeloses, o God! Moenie die hulpeloses vergeet nie!
Explore PSALMS 10:12
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos