1
MATTEUS 18:20
Nuwe Lewende Vertaling
Waar twee of drie bymekaar is, is Ek immers ook saam met hulle daar.”
Compare
Explore MATTEUS 18:20
2
MATTEUS 18:19
“Boonop verseker Ek julle: As twee van julle hier op aarde saamstem oor enigiets wat julle van God wil vra, sal my hemelse Vader dit vir julle doen.
Explore MATTEUS 18:19
3
MATTEUS 18:2-3
Jesus roep toe ’n klein kindjie nader en laat dié tussen hulle staan. Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë na die lewe begin kyk en soos die kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van God ingaan nie.
Explore MATTEUS 18:2-3
4
MATTEUS 18:4
“Daarom is elkeen wat so nederig soos hierdie kindjie word die belangrikste in God se koninkryk.
Explore MATTEUS 18:4
5
MATTEUS 18:5
En elkeen wat ’n kindjie soos hierdie een ter wille van My verwelkom, verwelkom My.
Explore MATTEUS 18:5
6
MATTEUS 18:18
Dít verseker Ek julle: Watter dinge julle ook al op aarde bind, sal in die hemel gebind wees. En watter dinge julle ook op die aarde losmaak, sal in die hemel losgemaak wees.
Explore MATTEUS 18:18
7
MATTEUS 18:35
So sal my hemelse Vader ook met julle maak as julle weier om julle medegelowiges met julle hele hart te vergewe.”
Explore MATTEUS 18:35
8
MATTEUS 18:6
Maar elkeen wat een van hierdie kleinstes wat in My glo, tot ’n val bring – vir hom sal dit beter wees om met ’n meulsteen om sy nek in die see te verdrink.
Explore MATTEUS 18:6
9
MATTEUS 18:12
“As iemand 100 skape het en een van hulle raak weg, wat dink julle sal hy doen? Sal hy nie die 99 net daar tussen die rantjies los en die wegloopeen gaan soek nie?
Explore MATTEUS 18:12
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos