MATTEUS 21:9

MATTEUS 21:9 AFR83

Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep: “Prys die Seun van Dawid! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Prys Hom in die hoogste hemel!”

Kostenlose Lesepläne und Andachten zum Thema MATTEUS 21:9