Johannes 10:7

Johannes 10:7 DB

“Laat Ek dit nog eenvoudiger stel. Julle kan My met die hek van die skaapkraal vergelyk. Sê My, wat is die enigste regte manier om in die kraal in te kom? Natuurlik deur die hek. “En die enigste regte manier om na God toe te kom? Natuurlik deur My!

Versbillede for Johannes 10:7

Johannes 10:7 - “Laat Ek dit nog eenvoudiger stel. Julle kan My met die hek van die skaapkraal vergelyk. Sê My, wat is die enigste regte manier om in die kraal in te kom? Natuurlik deur die hek.
“En die enigste regte manier om na God toe te kom? Natuurlik deur My!

Gratis læseplaner og andagter relateret til Johannes 10:7