Bibel App logo
Søgeikon

Kolossense 3:14

Kolossense 3:14 DB

Tussen die klere wat God vir julle gegee het, is daar ’n kledingstuk wat alles perfek afrond. Jy moet dit altyd en oral dra. Hierdie kledingstuk is die liefde. As julle mekaar liefhet, leef julle presies soos God dit wil hê. Liefde hou julle naby mekaar soos julle veronderstel is om te wees.

Gratis læseplaner og andagter relateret til Kolossense 3:14