LUKAS 7:47-48

LUKAS 7:47-48 AFR53

Daarom sê Ek vir jou: Haar sondes wat baie is, is vergewe, want sy het baie liefgehad; maar hy vir wie weinig vergewe is, het weinig lief. En Hy sê vir haar: Jou sondes is vergewe.

Versbillede for LUKAS 7:47-48

LUKAS 7:47-48 - Daarom sê Ek vir jou: Haar sondes wat baie is, is vergewe, want sy het baie liefgehad; maar hy vir wie weinig vergewe is, het weinig lief.
En Hy sê vir haar: Jou sondes is vergewe.