I KORINTHIËRS 6:19-20

I KORINTHIËRS 6:19-20 AFR53

Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

Versbillede for I KORINTHIËRS 6:19-20

I KORINTHIËRS 6:19-20 - Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?
Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.I KORINTHIËRS 6:19-20 - Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?

Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

Gratis læseplaner og andagter relateret til I KORINTHIËRS 6:19-20