YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Hosea 9

1

Hosea 9:17

Die Boodskap

DB

Ek het toe gesê: “God het hulle weggegooi. Hulle het nie na die Here geluister nie. Hulle word mense wat nie ’n plek het om te bly nie. Hulle swerf rond onder die nasies.”

Sammenlign

Udforsk Hosea 9:17

2

Hosea 9:1

Die Boodskap

DB

“Israel, jy moet ophou om so uitspattig te kere te gaan soos die ander volke. Jy het van jou God af weggeloop soos ’n los vrou. Jy hou daarvan om op elke plek waar die graan gedors word, met vroue partytjies te hou. Jy maak asof die oes die betaling is vir wat jy met die vroue doen.

Sammenlign

Udforsk Hosea 9:1

3

Hosea 9:7

Die Boodskap

DB

“Die tyd het gekom om die boete te betaal. Die tyd is hier om die skuld wat hulle gemaak het, bymekaar te tel. Israel gaan baie goed besef dat dit nou sulke tyd is. Julle sê die man wat God se boodskap bring, is mal. Julle sê die man in wie God se Gees is, is stapelgek. Julle sê so omdat julle sonde so groot is. Julle voel skuldig. Dit is hoekom julle met hom wil baklei as hy met julle praat.

Sammenlign

Udforsk Hosea 9:7

Gratis læseplaner og andagter relateret til Hosea 9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest