YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Hosea 8

1

Hosea 8:7

Die Boodskap

DB

Dit gaan julle niks in die sak bring nie. Dit is soos wanneer jy wind saai en al wat jy kry, is ’n stormwind. As koringare nie ryp word nie, kan dit nie gemaal word om meel te maak nie. Selfs al word die koring miskien ryp, kan niks verseker dat dinge nie verkeerd sal loop nie. Ander mense kan jou koring kom steel, dit afoes en dit eet.”

Sammenlign

Udforsk Hosea 8:7

2

Hosea 8:4

Die Boodskap

DB

Hulle het konings aangestel wat Ek nie goedgekeur het nie. Hulle het nie aan My gedink toe hulle hulle leiers gekies het nie. Hulle het beelde van afgode gemaak met hulle silwer en hulle goud. Hierdie beelde veroorsaak dat hulle in die moeilikheid beland.

Sammenlign

Udforsk Hosea 8:4

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest