YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra MARKUS 5

1

MARKUS 5:34

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy sê vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:34

2

MARKUS 5:25-26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het en veel onder baie geneeshere gely en al haar besittings uitgegee het sonder om enige baat te vind, maar eerder erger geword het

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:25-26

3

MARKUS 5:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:29

4

MARKUS 5:41

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe gryp Hy die hand van die kind en sê vir haar: Talíta, koemi! wat, as dit vertaal word, beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:41

5

MARKUS 5:35-36

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en sê: U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig? Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:35-36

6

MARKUS 5:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want Hy het vir hom gesê: Onreine gees, gaan uit die man uit! En Hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en sê: Legio is my naam, want ons is baie.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 5:8-9

Gratis læseplaner og andagter relateret til MARKUS 5

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest