YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra MARKUS 4

1

MARKUS 4:39-40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see gesê: Swyg, wees stil! En die wind het gaan lê, en daar het 'n groot stilte gekom. Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:39-40

2

MARKUS 4:41

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En 'n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesê: Wie is Hy tog, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam is!

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:41

3

MARKUS 4:38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:38

4

MARKUS 4:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy het vir hulle gesê: Pas op wat julle hoor; met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word, en daar sal bygevoeg word vir julle wat hoor.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:24

5

MARKUS 4:26-27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer 'n mens die saad in die grond gooi; en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot — hoe, weet hy self nie.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:26-27

6

MARKUS 4:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 4:23

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest