YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I TIMÓTHEÜS 2

1

I TIMÓTHEÜS 2:5-6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 2:5-6

2

I TIMÓTHEÜS 2:1-2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

IN die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 2:1-2

3

I TIMÓTHEÜS 2:8-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis. SO ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke.

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 2:8-10

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest