YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I TIMÓTHEÜS 1

1

I TIMÓTHEÜS 1:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is.

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 1:15

2

I TIMÓTHEÜS 1:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar daarom is aan my barmhartigheid bewys, dat Jesus Christus in my as die vernaamste al sy lankmoedigheid sou betoon, om 'n voorbeeld te wees vir die wat in Hom sal glo tot die ewige lewe.

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 1:16

3

I TIMÓTHEÜS 1:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die doel van die gebod is liefde uit 'n rein hart en 'n goeie gewete en 'n ongeveinsde geloof

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 1:5

4

I TIMÓTHEÜS 1:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 1:17

5

I TIMÓTHEÜS 1:9-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en as hy weet dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en tugtelose mense, goddelose en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoorders en moedermoorders, moordenaars, hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is

Sammenlign

Udforsk I TIMÓTHEÜS 1:9-10

Gratis læseplaner og andagter relateret til I TIMÓTHEÜS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest