YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I KORINTHIËRS 6

1

I KORINTHIËRS 6:19-20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 6:19-20

2

I KORINTHIËRS 6:9-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie? Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 6:9-10

3

I KORINTHIËRS 6:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat 'n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 6:18

4

I KORINTHIËRS 6:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar ek sal my nie deur iets laat oorheers nie.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 6:12

5

I KORINTHIËRS 6:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En God het ook die Here opgewek en sal ons opwek deur sy krag.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 6:14

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest