شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منROMEINE 9

1

ROMEINE 9:16

Afrikaans 1983

AFR83

Dit hang dus nie af van 'n mens se wil of strewe nie, maar van God wat barmhartig is.

قارن

اكتشف ROMEINE 9:16

2

ROMEINE 9:15

Afrikaans 1983

AFR83

Vir Moses het Hy gesê: “Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees, en Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.”

قارن

اكتشف ROMEINE 9:15

3

ROMEINE 9:20

Afrikaans 1983

AFR83

Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?”

قارن

اكتشف ROMEINE 9:20

4

ROMEINE 9:18

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is dus inderdaad so dat God Hom ontferm oor wie Hy wil, en dat Hy verhard wie Hy wil.

قارن

اكتشف ROMEINE 9:18

5

ROMEINE 9:21

Afrikaans 1983

AFR83

Het die pottebakker nie die reg om uit dieselfde klomp klei iets besonders én iets alledaags te maak nie?

قارن

اكتشف ROMEINE 9:21

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بROMEINE 9

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست