1
ROMEINE 7:25
Afrikaans 1983
AFR83
Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here. So is dit dus met my gesteld: met my gees dien ek die wet van God, maar in my doen en late die wet van die sonde.
قارن
اكتشف ROMEINE 7:25
2
ROMEINE 7:18
Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie.
اكتشف ROMEINE 7:18
3
ROMEINE 7:19
Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek.
اكتشف ROMEINE 7:19
4
ROMEINE 7:20
En as ek nou doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
اكتشف ROMEINE 7:20
5
ROMEINE 7:21-22
So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. Diep in my wese vind ek vreugde in die wet van God
اكتشف ROMEINE 7:21-22
6
ROMEINE 7:16
Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is.
اكتشف ROMEINE 7:16