1
ROMEINE 5:8
Afrikaans 1983
AFR83
Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
قارن
اكتشف ROMEINE 5:8
2
ROMEINE 5:5
en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.
اكتشف ROMEINE 5:5
3
ROMEINE 5:3-4
Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop
اكتشف ROMEINE 5:3-4
4
ROMEINE 5:1-2
God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.
اكتشف ROMEINE 5:1-2
5
ROMEINE 5:6
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe.
اكتشف ROMEINE 5:6
6
ROMEINE 5:9
Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.
اكتشف ROMEINE 5:9
7
ROMEINE 5:19
Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.
اكتشف ROMEINE 5:19
8
ROMEINE 5:11
Maar dit is nie al nie. Ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.
اكتشف ROMEINE 5:11