شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منROMEINE 11

1

ROMEINE 11:36

Afrikaans 1983

AFR83

Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.

قارن

اكتشف ROMEINE 11:36

2

ROMEINE 11:33

Afrikaans 1983

AFR83

O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë!

قارن

اكتشف ROMEINE 11:33

3

ROMEINE 11:34

Afrikaans 1983

AFR83

“Wie ken die bedoeling van die Here? Wie gee Hom raad?

قارن

اكتشف ROMEINE 11:34

4

ROMEINE 11:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.

قارن

اكتشف ROMEINE 11:5-6

5

ROMEINE 11:17-18

Afrikaans 1983

AFR83

Party van die takke is uitgekap en jy, 'n wilde olyf, is tussen die ander takke op die mak olyf geënt. So het jy deel gekry aan die lewensap van die mak olyf se wortel. Moet jou dan nie bo die ander takke verhef nie! Moet jou ook nie verbeel jy is iets nie: dit is nie jy wat die wortel dra nie, die wortel dra jou.

قارن

اكتشف ROMEINE 11:17-18

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بROMEINE 11

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست