شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منMATTEUS 3

1

MATTEUS 3:8

Afrikaans 1983

AFR83

Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is.

قارن

اكتشف MATTEUS 3:8

2

MATTEUS 3:17

Afrikaans 1983

AFR83

Daar was ook 'n stem uit die hemel wat gesê het: “Dit is my geliefde Seun. Oor Hom verheug Ek My.”

قارن

اكتشف MATTEUS 3:17

3

MATTEUS 3:16

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus is toe gedoop en het dadelik daarna uit die water gekom. Meteens het die hemel bokant Hom oopgegaan, en Hy het die Gees van God soos 'n duif sien neerdaal en op Hom kom.

قارن

اكتشف MATTEUS 3:16

4

MATTEUS 3:11

Afrikaans 1983

AFR83

Ek doop julle wel met water omdat julle julle bekeer het, maar Hy wat ná my kom, is my meerdere, en ek is nie eers werd om sy skoene uit te trek nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.

قارن

اكتشف MATTEUS 3:11

5

MATTEUS 3:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die byl lê klaar teen die wortel van die bome. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

قارن

اكتشف MATTEUS 3:10

6

MATTEUS 3:3

Afrikaans 1983

AFR83

Hy is die een wat die profeet Jesaja bedoel het toe hy gesê het: “Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.”

قارن

اكتشف MATTEUS 3:3

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بMATTEUS 3

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست