شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منMATTEUS 22

1

MATTEUS 22:37-39

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus antwoord hom: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’

قارن

اكتشف MATTEUS 22:37-39

2

MATTEUS 22:40

Afrikaans 1983

AFR83

In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.”

قارن

اكتشف MATTEUS 22:40

3

MATTEUS 22:14

Afrikaans 1983

AFR83

“Baie is immers geroep, maar min is uitverkies.”

قارن

اكتشف MATTEUS 22:14

4

MATTEUS 22:30

Afrikaans 1983

AFR83

Met die opstanding trou die mense nie meer nie, maar is hulle soos die engele in die hemel.

قارن

اكتشف MATTEUS 22:30

5

MATTEUS 22:19-21

Afrikaans 1983

AFR83

Wys vir My die muntstuk waarmee die belasting betaal word.” Hulle bring toe die muntstuk vir Hom, en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en naam is hierop?” “Die keiser s'n,” antwoord hulle. Jesus sê vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat aan die keiser behoort, en aan God wat aan God behoort.”

قارن

اكتشف MATTEUS 22:19-21

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بMATTEUS 22

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست