شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منMATTEUS 15

1

MATTEUS 15:18-19

Afrikaans 1983

AFR83

Maar wat by die mond uitkom, kom uit die hart, en dít is die dinge wat die mense onrein maak. Uit die hart kom slegte gedagtes: moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, vals getuienis, kwaadpratery.

قارن

اكتشف MATTEUS 15:18-19

2

MATTEUS 15:11

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is nie wat by die mond ingaan wat die mens onrein maak nie. Maar wat by die mond uitkom, dit maak 'n mens onrein.”

قارن

اكتشف MATTEUS 15:11

3

MATTEUS 15:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

“Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. ”

قارن

اكتشف MATTEUS 15:8-9

4

MATTEUS 15:28

Afrikaans 1983

AFR83

“Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.” Van daardie oomblik af was die dogter gesond.

قارن

اكتشف MATTEUS 15:28

5

MATTEUS 15:25-27

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die vrou kom kniel voor Hom en sê: “Here, help my!” Hy sê vir haar: “Dit is nie mooi om die kinders se brood te vat en vir die hondjies te gooi nie.” “Dit is waar, Here,” sê sy, “maar die hondjies eet darem van die krummels wat van hulle base se tafels afval.”

قارن

اكتشف MATTEUS 15:25-27

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بMATTEUS 15

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست