شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منMATTEUS 11

1

MATTEUS 11:28

Afrikaans 1983

AFR83

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.

قارن

اكتشف MATTEUS 11:28

2

MATTEUS 11:29

Afrikaans 1983

AFR83

Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.

قارن

اكتشف MATTEUS 11:29

3

MATTEUS 11:30

Afrikaans 1983

AFR83

My juk is sag en my las is lig.”

قارن

اكتشف MATTEUS 11:30

4

MATTEUS 11:27

Afrikaans 1983

AFR83

“My Vader het alles aan My toevertrou, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; en ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom wil bekend maak.

قارن

اكتشف MATTEUS 11:27

5

MATTEUS 11:4-5

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien: Blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, en aan armes word die evangelie verkondig.

قارن

اكتشف MATTEUS 11:4-5

6

MATTEUS 11:15

Afrikaans 1983

AFR83

Wie ore het, moet luister.

قارن

اكتشف MATTEUS 11:15

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بMATTEUS 11

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست