شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 37

1

JEREMIA 37:17

Afrikaans 1983

AFR83

Later het koning Sedekia hom laat haal en in die geheim in die paleis vir hom gevra: “Is daar 'n woord van die Here af?” Jeremia het hom geantwoord: “Daar is. Jy sal in die mag van die koning van Babel uitgelewer word.”

قارن

اكتشف JEREMIA 37:17

2

JEREMIA 37:15

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle was kwaad vir Jeremia en het hom geslaan en toe in die staatsekretaris Jonatan se huis wat in 'n tronk verander is, in die tronk gesit.

قارن

اكتشف JEREMIA 37:15

3

JEREMIA 37:2

Afrikaans 1983

AFR83

Sedekia en sy amptenare en die landsburgers het nie geluister na wat die Here vir hulle gesê het deur die profeet Jeremia nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 37:2

4

JEREMIA 37:9

Afrikaans 1983

AFR83

So sê die Here: Julle moet julle nie mislei en dink die Galdeërs het beslis van ons af padgegee nie. Hulle gee nie pad nie

قارن

اكتشف JEREMIA 37:9

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بJEREMIA 37

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست