شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 3

1

JEREMIA 3:15

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal vir julle herders gee na my hart, en hulle sal julle verstandig en met insig lei.

قارن

اكتشف JEREMIA 3:15

2

JEREMIA 3:22

Afrikaans 1983

AFR83

Kom terug, kinders wat afgedwaal het, Ek wil 'n einde maak aan julle afdwaling. Kyk, ons kom na U toe, want U is die Here ons God!

قارن

اكتشف JEREMIA 3:22

3

JEREMIA 3:12

Afrikaans 1983

AFR83

Gaan roep hierdie woorde na die noorde toe uit en sê: Trouelose Israel, kom terug, sê die Here. Ek sal nie langer vir julle kwaad wees nie, want Ek is getrou, sê die Here, Ek bly nie vir altyd kwaad nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 3:12

4

JEREMIA 3:13-14

Afrikaans 1983

AFR83

Erken net jou skuld, dat jy teen die Here jou God in opstand gekom het deur onder elke groen boom vreemde gode te gaan dien en so aan My ongehoorsaam te wees, sê die Here. Kom terug, kinders wat afgedwaal het, sê die Here. Ek maak julle my eiendom. Ek sal julle vat, een uit 'n stad en twee uit 'n familie, en julle na Sion toe bring.

قارن

اكتشف JEREMIA 3:13-14

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست