شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 29

1

JEREMIA 29:11

Afrikaans 1983

AFR83

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

قارن

اكتشف JEREMIA 29:11

2

JEREMIA 29:13

Afrikaans 1983

AFR83

Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.

قارن

اكتشف JEREMIA 29:13

3

JEREMIA 29:12

Afrikaans 1983

AFR83

Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor.

قارن

اكتشف JEREMIA 29:12

4

JEREMIA 29:14

Afrikaans 1983

AFR83

Julle sal My ontmoet, sê die Here, en Ek sal julle terugbring uit die ballingskap uit. Ek sal julle bymekaarmaak tussen al die nasies uit en van al die plekke af waarheen Ek julle verstrooi het, sê die Here, en Ek sal julle terugbring na die plek toe waarvandaan Ek julle in ballingskap weggevoer het.

قارن

اكتشف JEREMIA 29:14

5

JEREMIA 29:10

Afrikaans 1983

AFR83

So sê die Here: Oor presies sewentig jaar sal Ek Babel straf en julle onder my sorg neem en dan sal Ek my belofte nakom om julle hier na Jerusalem toe terug te bring.

قارن

اكتشف JEREMIA 29:10

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست