شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 20

1

JEREMIA 20:11

Afrikaans 1983

AFR83

Maar U is by my, Here, en U is magtig en sterk: dit is dié wat my vervolg, wat sal val; hulle sal nie wen nie. Hulle sal teleurgestel staan, want hulle sal nie in hulle doel slaag nie. Die skande van hulle neerlaag sal nooit vergeet word nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 20:11

2

JEREMIA 20:13

Afrikaans 1983

AFR83

Sing tot eer van die Here, loof Hom! Hy red die arme uit die mag van slegte mense.

قارن

اكتشف JEREMIA 20:13

3

JEREMIA 20:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

Elke keer as ek my mond oopmaak, moet ek skree, moet ek roep: “Daar is geweld, daar is verdrukking!” Om die woord van die Here te moet aankondig, beteken vir my net vernedering en bespotting heeldag deur. En wanneer ek dink ek sal my aan Hom nie steur nie en nie meer in sy Naam praat nie, dan word dit in my soos 'n vuur wat brand en waarvan ek nie kan loskom nie. Ek is moeg van weerstand bied daarteen, ek kan nie meer nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 20:8-9

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست