شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJEREMIA 17

1

JEREMIA 17:7-8

Afrikaans 1983

AFR83

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 17:7-8

2

JEREMIA 17:9

Afrikaans 1983

AFR83

Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?

قارن

اكتشف JEREMIA 17:9

3

JEREMIA 17:10

Afrikaans 1983

AFR83

Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen.

قارن

اكتشف JEREMIA 17:10

4

JEREMIA 17:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

So sê die Here: Daar rus 'n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai; hy is soos 'n kaal bossie in droë wêreld wat nooit water kry nie; 'n bossie wat in 'n klipwoestyn staan, in 'n brak wêreld waar niemand woon nie.

قارن

اكتشف JEREMIA 17:5-6

5

JEREMIA 17:14

Afrikaans 1983

AFR83

Maak Ú my gesond, Here, dan sal ek gesond wees! Bevry Ú my, dan sal ek vry wees! Dit is vir U wat ek wil loof.

قارن

اكتشف JEREMIA 17:14

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بJEREMIA 17

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست