شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJESAJA 59

1

JESAJA 59:2

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie.

قارن

اكتشف JESAJA 59:2

2

JESAJA 59:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie.

قارن

اكتشف JESAJA 59:1

3

JESAJA 59:21

Afrikaans 1983

AFR83

Wat My betref, sê die Here, dit is my verbond met die volk: my Gees wat op jou is en my woorde wat Ek in jou mond lê, sal nie uit jou mond en uit die mond van jou kinders en jou kindskinders verdwyn nie, sê die Here, nie nou nie en nooit nie.

قارن

اكتشف JESAJA 59:21

4

JESAJA 59:19

Afrikaans 1983

AFR83

Van oos tot wes sal die Naam en die mag van die Here geëer word. Wanneer die teëstander aanstorm soos 'n rivier, jaag die Gees van die Here hom op loop.

قارن

اكتشف JESAJA 59:19

5

JESAJA 59:20

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here kom na Sion toe as Verlosser, na dié toe in Jakob wat hulle van hulle sonde bekeer. So sê die Here.

قارن

اكتشف JESAJA 59:20

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست