شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منJESAJA 33

1

JESAJA 33:6

Afrikaans 1983

AFR83

Hy is die Een op wie jy jou lewe lank kan vertrou. Die kosbare besitting wat werklik kan help, is wysheid en kennis; die rykdom waarop Sion hom kan verlaat, is die diens van die Here.

قارن

اكتشف JESAJA 33:6

2

JESAJA 33:2

Afrikaans 1983

AFR83

Wees ons genadig, Here, ons vestig ons hoop op U. Wees elke nuwe dag ons krag, ons redding in tyd van nood.

قارن

اكتشف JESAJA 33:2

3

JESAJA 33:22

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here is ons Regter, die Here is ons Leidsman, die Here is ons Koning, Hy sal ons red.

قارن

اكتشف JESAJA 33:22

4

JESAJA 33:15-16

Afrikaans 1983

AFR83

Net dié mens wat reg bly doen en opreg is in wat hy sê, wat weier om wins te maak deur mense uit te buit, wat omkoopgeld weier, nie na moordplanne luister nie en nie geleentheid soek om misdade te pleeg nie. So 'n mens sal sy woonplek in die hoë berge hê, sy skuilplek sal 'n rotsvesting wees. Kos sal hy kry en sy drinkwater sal nie opraak nie.

قارن

اكتشف JESAJA 33:15-16

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست