1
HOSEA 6:6
Afrikaans 1983
AFR83
want Ek verwag liefde eerder as offers, toewyding aan My eerder as brandoffers.
قارن
اكتشف HOSEA 6:6
2
HOSEA 6:3
Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy. Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreën, Hy sal ons verkwik soos lentereëns die grond verkwik.”
اكتشف HOSEA 6:3
3
HOSEA 6:1
“Kom ons gaan terug na die Here, want Hý het ons verskeur maar sal ons weer gesond maak, Hý het ons geslaan maar sal weer ons wonde verbind.
اكتشف HOSEA 6:1
الصفحة الرئيسية
الكتاب المقدس
خطط
فيديوهات