1
HOSEA 14:9
Afrikaans 1983
AFR83
Efraim, Ek wil niks te maak hê met afgodsbeelde nie. Ek het jou verneder, maar Ek sal jou weer onder my sorg neem. Ek is soos 'n groen sipres. Alles wat jy het, sal van My af kom.
قارن
اكتشف HOSEA 14:9
2
HOSEA 14:2
Keer terug na die Here jou God, Israel, want jy het geval deur jou sonde.
اكتشف HOSEA 14:2
3
HOSEA 14:4
Assirië hou vir ons niks goeds in nie. Ons sal ons nie meer op wapens verlaat nie. Ons sal ook nie meer vir ons eie handewerk sê: ‘Ons god’ nie. By U alleen is daar liefde vir 'n weeskind.”
اكتشف HOSEA 14:4
الصفحة الرئيسية
الكتاب المقدس
خطط
فيديوهات