1
HOSEA 10:12
Afrikaans 1983
AFR83
Ek het gesê: “Saai volgens my wil, en julle sal my liefde oes. Ploeg vir julle 'n nuwe land! Dit is nou die tyd om na my wil te vra sodat Ek kan kom en weldade oor julle uitgiet.”
قارن
اكتشف HOSEA 10:12
2
HOSEA 10:13
Maar julle het sonde ingeploeg en julle het vyandskap geoes. Julle het die vrug van julle valsheid geëet. Omdat jy vertrou op jou eie planne en op jou baie soldate
اكتشف HOSEA 10:13
الصفحة الرئيسية
الكتاب المقدس
خطط
فيديوهات