شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس منESEGIËL 7

1

ESEGIËL 7:19

Afrikaans 1983

AFR83

“Hulle sal hulle silwer op die strate weggooi; hulle goud sal nutteloos wees: hulle silwer en hulle goud kan hulle nie red die dag as die toorn van die Here losbreek nie. Hulle sal hulle honger nie daarmee kan stil en hulle daaraan nie kan vol eet nie. Dit is juis hulle silwer en goud wat hulle in sonde laat verval het

قارن

اكتشف ESEGIËL 7:19

2

ESEGIËL 7:27

Afrikaans 1983

AFR83

Die koning sal treur, die vername mense sal angsbevange wees, die mense in die land sal die hande wring van vrees. Ek gaan aan hulle doen wat hulle verdien, Ek gaan hulle straf soos hulle self mense gestraf het. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.”

قارن

اكتشف ESEGIËL 7:27

3

ESEGIËL 7:4

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal jou nie verskoon nie, jou nie jammer kry nie. Ek gaan die straf vir wat jy gedoen het, oor jou laat kom; jou afskuwelike dade sal jou tref. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.”

قارن

اكتشف ESEGIËL 7:4

4

ESEGIËL 7:9

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal jou nie verskoon nie, jou nie jammer kry nie. Ek gaan die straf vir wat jy gedoen het, oor jou laat kom; jou afskuwelike dade sal jou inhaal. Dan sal jy besef dat dit Ek, die Here, is wat jou straf.

قارن

اكتشف ESEGIËL 7:9

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة بESEGIËL 7

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست