1
2 Tessalonisense 3:3
Die Boodskap
DB
Die Here is altyd getrou. Hy sal julle geloof sterk maak. Hy sal julle ook teen die Bose se aanvalle beskerm.
قارن
اكتشف 2 Tessalonisense 3:3
2
2 Tessalonisense 3:5
Mag die Here julle gedagtes aanraak sodat julle heeltyd sal fokus op God se groot liefde. En mag julle ook verstaan wat Christus alles vir ons opgeoffer het sodat julle ook enduit agter Hom sal aanstap.
اكتشف 2 Tessalonisense 3:5
3
2 Tessalonisense 3:6
Broers en susters, in die Naam van ons Here Jesus Christus sê ek reguit vir julle om weg te bly van daardie mense in die kerk wat in sonde lewe en hulle nie steur aan dit wat julle by my geleer het nie.
اكتشف 2 Tessalonisense 3:6
4
2 Tessalonisense 3:2
Bid ook dat al hierdie goddelose en slegte mense wat dit vir ons so moeilik maak, daarmee sal ophou. Bid dat hulle planne sal misluk, want hulle glo nie in die Here nie.
اكتشف 2 Tessalonisense 3:2