شعار YouVersion
الكتاب المقدسخططفيديوهات
إحصل على التطبيق
مُحدد اللغة
رمز البحث

آيات مشهورة من الكتاب المقدس من1 Tessalonisense 3

1

1 Tessalonisense 3:12

Die Boodskap

DB

My gebed is dat die Here julle baie lief vir mekaar sal maak. En ook vir ander mense. Mag julle liefde net sterker en sterker word. Julle moet net so lief wees vir ander as wat ek nou vir julle is.

قارن

اكتشف 1 Tessalonisense 3:12

2

1 Tessalonisense 3:13

Die Boodskap

DB

Ek bid dat julle lewe van binne af sal verander sodat julle die hele tyd net vir God sal leef. Dan sal daar nie ’n enkele krapmerk van die sonde in julle lewe te sien wees as julle op die laaste dag voor God ons Vader moet gaan staan nie. Op daardie dag wanneer ons Here Jesus en almal wat aan Hom behoort, terugkeer, sal julle spesiaal aan God toegewy wees. Dit is die waarheid!

قارن

اكتشف 1 Tessalonisense 3:13

3

1 Tessalonisense 3:7

Die Boodskap

DB

Tussen al die vervolging en swaarkry deur wat ek moet verduur, het die nuus dat julle steeds glo my sommer baie moed gegee.

قارن

اكتشف 1 Tessalonisense 3:7

خطط قرأة مجانية و مواضيع تعبدية ذات صلة ب1 Tessalonisense 3

الإصحاح السابق
الإصحاح التالي
YouVersion

تشجع للبحث عن علاقة حميمة مع الله كل يوم.

خدمة

حول‌

مهن

التطوع

المفكّرة

صحافة

روابط مفيدة

مساعدة

تبرع

اصدارات الكتاب المقدس

الأناجيل المسموعة

لغات الكتاب المقدس

آية اليوم


خدمة رقمية ل

Life.Church
العربية

©2026 Life.Church / YouVersion

سياسة الخصوصيةالشروط
برنامج الكشف عن نقاط الضعف
فيسبوكتويترالإنستجرامموقع يوتيوببينتيريست