የYouVersion አርማ
መጽሐፍ ቅዱስእቅዶችቪዲዮዎች
መተግበሪያውን ያግኙ
የቋንቋ መምረጫ
የፍለጋ አዶ

ከ{{ምዕራፍ}} ታዋቂ የመጽሐፍ ቅዱስ ጥቅሶች

1

MARKUS 15:34

Afrikaans 1983

AFR83

Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

2

MARKUS 15:39

Afrikaans 1983

AFR83

Toe die offisier, wat reg voor Jesus gestaan het, Hom die laaste asem só sien uitblaas het, het hy gesê: “Hierdie man was werklik die Seun van God.”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

3

MARKUS 15:38

Afrikaans 1983

AFR83

Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

4

MARKUS 15:37

Afrikaans 1983

AFR83

Daarna het Jesus hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

5

MARKUS 15:33

Afrikaans 1983

AFR83

Teen twaalfuur die middag het daar duisternis oor die hele land gekom en dit het tot drie-uur geduur.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

6

MARKUS 15:15

Afrikaans 1983

AFR83

Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

ከ MARKUS 15ጋር የተዛመዱ ነፃ የንባብ እቅዶች እና ምንባቦች

የቀድሞው ምዕራፍ
ቀጣይ ምዕራፍ
YouVersion

በየቀኑ ከእግዚአብሔር ጋር የቅርብ ግንኙነት እንዲኖርዎ እንዲፈልጉ የሚያበረታታዎ እና የሚሞግትዎ።

አገልግሎት

ስለ

ሙያዎች

በጎ ፈቃደኛ

ብሎግ

ተጫን / ይንኩት

ጠቃሚ ማስፈንጠሪያዎች

እገዛ

ልገሳ

የመጽሐፍ ቅዱስ እትሞች

የድምጽ መጽሐፍ ቅዱስ

የመጽሐፍ ቅዱስ ቋንቋዎች

የዕለቱ ጥቅስ


የዲጂታል አገልግሎት

Life.Church
አማርኛ

©2026 Life.Church / YouVersion

የግለሰብነት መመሪያ / የግለሰብ አቋም መመሪያውሎች
የተጋላጭነት ገለጻ ፕሮግራም
ፌስቡክትዊተርኢንስታግራምዩትዩብፒንትረስት