የYouVersion አርማ
መጽሐፍ ቅዱስእቅዶችቪዲዮዎች
መተግበሪያውን ያግኙ
የቋንቋ መምረጫ
የፍለጋ አዶ

ከ{{ምዕራፍ}} ታዋቂ የመጽሐፍ ቅዱስ ጥቅሶች

1

HANDELINGE 16:31

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

2

HANDELINGE 16:25-26

Afrikaans 1983

AFR83

Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister. Skielik kom daar 'n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

3

HANDELINGE 16:30

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

4

HANDELINGE 16:27-28

Afrikaans 1983

AFR83

Die bewaarder het wakker geskrik, en toe hy die deure van die tronk sien oopstaan, het hy sy swaard uitgetrek om homself om die lewe te bring, want hy het gedink die gevangenes het ontsnap. Maar Paulus het baie hard vir hom geskreeu: “Moenie jouself doodmaak nie! Ons is nog almal hier.”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

ከ HANDELINGE 16ጋር የተዛመዱ ነፃ የንባብ እቅዶች እና ምንባቦች

የቀድሞው ምዕራፍ
ቀጣይ ምዕራፍ
YouVersion

በየቀኑ ከእግዚአብሔር ጋር የቅርብ ግንኙነት እንዲኖርዎ እንዲፈልጉ የሚያበረታታዎ እና የሚሞግትዎ።

አገልግሎት

ስለ

ሙያዎች

በጎ ፈቃደኛ

ብሎግ

ተጫን / ይንኩት

ጠቃሚ ማስፈንጠሪያዎች

እገዛ

ልገሳ

የመጽሐፍ ቅዱስ እትሞች

የድምጽ መጽሐፍ ቅዱስ

የመጽሐፍ ቅዱስ ቋንቋዎች

የዕለቱ ጥቅስ


የዲጂታል አገልግሎት

Life.Church
አማርኛ

©2026 Life.Church / YouVersion

የግለሰብነት መመሪያ / የግለሰብ አቋም መመሪያውሎች
የተጋላጭነት ገለጻ ፕሮግራም
ፌስቡክትዊተርኢንስታግራምዩትዩብፒንትረስት