2 Korinthiërs 12:10

2 Korinthiërs 12:10 AFR20

Ter wille van Christus verheug ek my in swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede; want wanneer ek swak is, juis dan is ek sterk.