YouVersion 標誌
聖經計劃影片
現在就下載
語言選擇器
搜尋圖標

熱門經文出自 Johannes 5

1

Johannes 5:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en vir hom is daar geen veroordeling nie, maar hy het uit die dood na die lewe oorgegaan.

對照

Johannes 5:24 探索

2

Johannes 5:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe Jesus hom daar sien lê, bewus daarvan dat hy reeds lank siek is, vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”

對照

Johannes 5:6 探索

3

Johannes 5:39-40

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle dink dat die ewige lewe daarin te vinde is. En dit is juis hulle wat oor My getuig. Maar julle wil nie na My kom, sodat julle die lewe kan hê nie.

對照

Johannes 5:39-40 探索

4

Johannes 5:8-9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jesus sê vir hom: “Staan op, tel jou slaapmat op en loop.” En dadelik het die man gesond geword, sy slaapmat opgetel en begin loop. Daardie dag was egter 'n Sabbat.

對照

Johannes 5:8-9 探索

5

Johannes 5:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hierop het Jesus vir hulle gesê: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie, behalwe wat Hy sien die Vader doen; want wat die Vader ook al doen, doen die Seun net so.

對照

Johannes 5:19 探索

上一章
下一章
YouVersion

每天鼓勵和挑戰你尋求與上帝的親密關係。

事工

關於

事業

義工

網誌

新聞

有用的連結

幫助

捐贈

聖經譯本

有聲聖經

聖經譯本語言

今日經文


此數字事工屬予

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

私隱政策使用條款
漏洞披露計劃
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

主頁

聖經

計劃

影片