Lukas 19:39-40

Lukas 19:39-40 CAB23

En sommige van die Fariseërs uit die skare het vir Hom gesê: Meester, bestraf u dissipels. En hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle dat, as hulle sou stilbly, die klippe dadelik sou uitroep.

与Lukas 19:39-40相关的免费读经计划和灵修短文