YouVersion 标志
圣经计划视频
获取软件
选择语言
搜索图标

GENESIS 12 的热门经文

1

GENESIS 12:2-3

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal jou 'n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou 'n man van groot betekenis maak, en jy moet tot 'n seën wees. Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”

对照

探索 GENESIS 12:2-3

2

GENESIS 12:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys.

对照

探索 GENESIS 12:1

3

GENESIS 12:4

Afrikaans 1983

AFR83

Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom getrek. Abram was vyf en sewentig toe hy uit Haran weggetrek het.

对照

探索 GENESIS 12:4

4

GENESIS 12:7

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het die Here aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land.” Abram het daar 'n altaar gebou vir die Here wat aan hom verskyn het.

对照

探索 GENESIS 12:7

上一章
下一章
YouVersion

我们要鼓励、挑战你每天亲近上帝。

事工

关于我们

就职机会

义工

博客

新闻区

有用链接

帮助

捐赠

圣经译本

音频圣经

译本语言

今日经文


此数字事工属于

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

隐私政策使用条款
漏洞披露方案
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

主页

圣经

计划

视频